Psalm 100: 1-2 : Juig tot eer van die Here, almal op aarde! Dien die Here met blydskap! Kom voor Hom met gejubel!

Monday, November 30, 2015

#NGKerk #SGV2015 "Gaan kry DIE PROFESSORE." (1 Korintiërs 1 :20 – Die Boodskap)

"Daar is geskryf: “God sal vir almal wys hoe verkeerd selfs die slimste mense is. Wat vir hulle so slim lyk, is eintlik maar baie dom.” Gaan roep maar die mense wat sê hulle weet baie. Gaan kry die professore. En waar is die mense met die gladde tong? Het God nie gewys dat al hierdie slimmighede wat mense kwytraak eintlik maar baie dom is wanneer dit kom by dit wat regtig belangrik is nie? Mense met al hulle slimmighede het nie die vaagste benul waaroor dit gaan wanneer dit by die dinge van God kom nie." (1 Korintiërs 1 verse 19- 21 – Die Boodskap)

3 comments:

  1. Kan mens dit nie op 'n manier aan 'n groter klok ophang nie?

    ReplyDelete
  2. Ek het Jan - dit op Twitter geplaas en op my FB asook by 'n ander FB groep.

    ReplyDelete
  3. Die # (genoem "hashtag") saam met NGKerk beteken dat enigeen wat die NGKerk se Twitter rekeing volg, dit ook sal kan lees. En daar is BAIE wat dit lees!

    ReplyDelete