Psalm 100: 1-2 : Juig tot eer van die Here, almal op aarde! Dien die Here met blydskap! Kom voor Hom met gejubel!

Monday, October 21, 2013

Wee die SLEGTE HERDER wat die skape in die steek laat!

Mag die swaard sy arm tref en sy regteroog! Mag sy arm heeltemal verdor en sy regteroog heeltemal verduister word! (Sagaría 11 : 17)

Thursday, October 10, 2013

His mercy and loving-kindness endure forever

Praise GOD, everybody! Applaud GOD, all people! His love has taken over our lives; GOD’s faithful ways are eternal. Hallelujah! (Ps 117 The Message)

Tuesday, October 8, 2013

KERKSKEURING – kan dit moontlik gebeur?

"Dr Plaatjies van Huffel beweer kerke (plaaslike gemeentes) wat nie die selfde belydenisskrifte onderskryf nie kan nie in die selfde kerkverband wees nie. Dit beteken die AS 2013 het besluit die NG Kerk moet skeur??? Ek bedoel, ons gemeente aanvaar Belhar, maar die ouens onder die treinspoor nie?"
'n Twee-koppige monster word geskep: Een VIR Belhar en een TEEN???!! Lees verder hier: http://hierstaanek.com/2013/10/08/die-algemene-sinode-besluit-om-die-ng-kerk-te-skeur/

Sunday, October 6, 2013

Met "Eietydse Apostolicum" tussen Scylla en Charybdis …

'n Ander Afrikaanse uitdrukking stel dit só: tussen die duiwel en die diep blou see… Dit sê Ds Jan Louw onder andere in 'n uitstekende stuk waar hy kritiek lewer op die beoogde "Eietydse Apostolicum" van leiers in die NG Kerk. http://www.glodiebybel.co.za/index.php/geloofskwessies-m/70-skrifbeskouing-kat/776-kritiek-op-die-eietydse-interpretasie-of-uitleg-eu-van-die-apostoliese-geloofsbelydens-oktober-2013.html

Wednesday, October 2, 2013

Gesiene kerkleier se kommentaar op "Eietydse Apostolicum"

Met gróót waardering het ek hierdie kommentaar van prof Johan Janse van Rensburg op die beoogde "Eietydse Apostolicum" gelees ( en dankie Wynand vir die plasing!): http://hierstaanek.com/2013/10/02/prof-janse-van-rensburg-oor-die-apostoliese-geloofsbelydenis-n-eietydse-uitleg-die-vernietiging-van-ons-belydenisgrondslag/