Psalm 100: 1-2 : Juig tot eer van die Here, almal op aarde! Dien die Here met blydskap! Kom voor Hom met gejubel!

Thursday, July 28, 2011

Deel 3 van die resensie van Ferdie Mulder

..... se boek is uit – een van die beste skrywes oor fundmentalisme wat ek in ’n lang tyd gelees het , hier:
http://proregno.wordpress.com/2011/07/28/boekbespreking-opgestaan-deel-3-fundamentalisme/

We never get what we want . . .

We never get what we want.
We never want what we get.
We never have what we like.
We never likewhat we have.
Still we Live still we hope
(Anonymous)

Wednesday, July 27, 2011

Resensie deel 2 van Ferdie Mulder se boek OPGESTAAN

Pro Regno – resensie van Ferdie Mulder se boek, deel II - kyk op regterkant van hierdie blog, klik op Pro Regno en lees!

Thursday, July 21, 2011

Keep gospel truth in the Church -

“ … to keep Gospel truth in the Church is of even greater importance than to keep the peace… Yes! peace without truth is a false peace; it is the very peace of the devil. Unity without the Gospel is a worthless unity; it is the very unity of hell. Let us never be ensnared by those who speak kindly of it.” – JC Ryle

Wednesday, July 20, 2011

“Wie is die ware konkelaars ?”

Dr. Slabbert le Cornu oor Ferdie Mulder se boek, Opgestaan, op sy webwerf (hier: http://proregno.wordpress.com/2011/07/20/boekbespreking-opgestaan-deel-1/ )
In ‘n neutedop wil ek, vanuit my eie perspektief, die gebeure van 2001-2006 saamvat, deur die vraag te vra volgens prof. Jurie Le Roux se 'gekonkel woorde', wie nou eintlik die ware konkelaars is ? Ek meen:
Die vervolging, onreg en verkleinering wat plaasgevind het teen Ferdie en medestudente in die jare 2001-2006, en nog belangriker om die sentrale leerstuk van die liggaamlike opstanding van Christus te negeer deur hulle te vervolg wat beskerm moes word, en hulle vry te spreek wat skuldig is aan dwalinge - is die gevolg van die ‘gekonkel’ van dwaalleraars en magspeletjies van kerklike broederbonders (soos gesien kan word in die 7 verhore wat tydens hierdie saak daaroor plaasgevind het), wat mense en mense-aansien meer vrees en respekteer as vir God en sy gebod (contra Spr.29:25 en Mark.8:38). In deel 2 van my bespreking wil ek daarop wys in antwoord op Le Roux wat die vroeë kerk beskuldig van 'n 'gekonkel' van die Woord, dit eintlik hoër kritiese en postmodernistiese teoloë is wat ala 'Da Vinci Code' filmteologie besig is om te konkel met die Woord, die kerkgeskiedenis en ons gereformeerde belydenisskrifte, al vir dekades lank.” (Lees verder).

Tuesday, July 19, 2011

Ferdie Mulder: eksklusiewe onderhoud in JUIG!!!


MOET lees! die nuuste JUIG het 'n eksklusiewe onderhoud met Ferdie Mulder!

Saturday, July 2, 2011

Opgestaan! Ferdie se boek



In Pretoria verkrygbaar :

Graffiti Books & Stationery
Shop 42
Kolonnade Shopping Centre
Montana Park
Tel: 012 - 548 2356
Fax: 086 590 4855
Besoek gerus hul webwerf by: www.graffitiboeke.co.za