Psalm 100: 1-2 : Juig tot eer van die Here, almal op aarde! Dien die Here met blydskap! Kom voor Hom met gejubel!

Tuesday, October 2, 2012

BELHAR geweeg ... nuwe boek, 18 skrywers

“Briek-los oppad na die waterval, en hoe nader hulle kom, hoe harder roei hulle!” sê ‘n vriendin van my vanoggend, n.a.v. RSG se onderhoud met Prof Piet Strauss oor hul nuwe boek “Belhar Geweeg”. Is die NGK op kruispad? vra die aanbieder. Ja, daar kan groot probleme vir die kerk wees, antwoord prof Piet. Maar luister, dit wil hulle nie – waterval , hier kom ’n boot...... Kyk hier verder oor dié boek: http://www.kraaluitgewers.co.za/boeke/belhar-geweeg