Psalm 100: 1-2 : Juig tot eer van die Here, almal op aarde! Dien die Here met blydskap! Kom voor Hom met gejubel!

Monday, April 30, 2012

Pa's wat veg vir die reg om hul kinders meer te sien

Gaan gerus na dié manne se webblad by www.section35.co.za - daar is baie inligting in hierdie verband.

Pa's veg vir die reg om toegang tot hul kinders

Drie liefdevolle pappa's se stories - - Kinders word so dikwels speelballe van geskeide ouers, TEN ONREGTE! Hier is die verhaal van drie pa's wat 'n brandende begeerte het om meer aktief in hul kinders se lewens betrokke te wees . Watter ouer ook al kinders gebruik om die ander ouer wat opreg is in hul liefde vir hul kinders te manipuleer, doen die kinders 'n geweldige onreg aan. In Huisgenoot, so 'n paar weke gelede (gaan gerus ook na die webwerf wat in die artikel gegee word): http://www.huisgenoot.com/artikels/Plaaslik/Ons-sal-veg-vir-ons-reg

Monday, April 23, 2012

Meet jy jou dominee aan ‘n kernmaatstaf?

“Wat dan van die geestelike kernkonteks waarbinne hy Christus se laaste opdrag, om verloregaandes bekerend tot Hom te lei,gehoorsamend moet uitvoer? Waarom nie jou dominee eerder aan dié kernmaatstaf meet nie?” so vra Dr TC Breitenbach op sy blog. Lees verder hier: http://waterswaarrusis.blogspot.com/2012/04/meet-jou-dominee-aan-kernmaatstaf.html

Tuesday, April 17, 2012

Revolving maps - novelty!!

What a nice way of watching who visits one's site!

Friday, April 13, 2012

“Kan wetenskap ‘n mens van die liefde leer?”

Dana Snyman is 'n woord-kulkunstenaar. Kul-jou-hier-kul-jou-daar-en-siedaar! Lees Dana se rubriek hier: http://www.dieburger.com/Rubrieke/DanaSnyman/Kan-wetenskap-n-mens-van-die-liefde-leer-20120412 "Nature can teach us many things about God. It can show us His wisdom, His intelligence, and His mighty power. But nature, in and of itself, does not teach us that God is a God of love. We needed the death of God the Son, Jesus Christ, to ultimately demonstrate that.” (Past. David Guzik)

Wednesday, April 11, 2012

Verklaring van besorgde Kaapse NG-lidmate kring wyd uit...

Mense wat dit onderskryf, plaas dit op hul blogs en Facebook-mure, selfs Ds Slabbert le Cornu , van die GKSA het dit ook belangrik genoeg geag om dit op sy blog te sit, met sy eie kommentaar daarby, hier: http://proregno.com/2012/04/10/verklaring-deur-kaapse-ngk-lidmate/#comment-904

Tuesday, April 10, 2012

Besorgde Kaapse lidmate se geloofsverklaring

Lees dit hier: http://www.glodiebybel.co.za/index.php/geloofskwessies-m/55-ng-kerk-kat/588-verklaring-deur-kaapse-lidmate.html

Saturday, April 7, 2012

“Affirming the Biblical Adam” (Prof. John Byl)

“Affirming the Biblical Adam” (Prof. John Byl) Onder die opskrif “Affirming the Biblical Adam” het prof. Dr. John Byl ‘n interessante uitdaging Read here: http://bylogos.blogspot.com/2012/04/affirming-biblical-adam.html) Hy gee twee stellings wat hy sekere mense in die Reformed Academic forum (met wie hy al geruime tyd in debat is), uitdaag om te aanvaar: A. The Bible and the Reformed Confessions clearly teach (1) that evolution played no role in the origin of Adam and Eve, who had no creaturely ancestors but were created directly by God, Adam from dust and Eve from his side, and (2) that Adam and Eve were the first two humans, from whom all other humans--past and present--descended. (Gen.1-4; 1 Tim.2:13-14; Belgic Confession Art.5, 7, 14, 15, 16; Lord's Day 3; Canons III/IV Art.1-3). en: B. Reformed believers should reject as false any scientific theory or view of history that postulates an evolutionary origin of man or denies that all humans came from one initial human pair.(Belgic Confession Art.29: The true church rejects all things contrary to the Word of God). Ek wonder hoe evolusioniste dié uitdaging sal vaar . . .