Psalm 100: 1-2 : Juig tot eer van die Here, almal op aarde! Dien die Here met blydskap! Kom voor Hom met gejubel!

Saturday, March 30, 2013

ONS HOOR DIE PAASFEESKLOKKE, HUL LUI VAN VROEGDAG AF!

; HUL JUBEL OOR DIE WÊRELD: DIE HEER IS UIT DIE GRAF ! HY, CHRISTUS, DIE OORWINNAAR, IS UIT DIE DONKER UIT. DIE HEER, DIE SLEUTELDRAER, SAL OOK MY GRAF ONTSLUIT.

Wednesday, March 20, 2013

BELHAR se belydenis - - net die een kant van die storie ?

Op Facebook is 'n spesiale profiel vir die belydenis van Belhar geskep. Mense staan by verskillende geleenthede voor die kansel om ‘n GELOFTE af te lê ( voor God en sy gemeente), om te bly by “die leer van die kerk” . Kerkleiers wéét dat daar ‘n GROOT aantal mense is wat nie geneë is om Belhar as belydenisskrif te aanvaar nie. Wanneer daar verwag word dat mense ‘n INGELIGTE keuse moet maak oor iets so belangriks en gewigtigs, is dit nie onregverdig om net die een kant te stel nie? Waarom word daar nie net soveel geld, tyd en moeite gedoen om die ANDER kant van die saak ook te stel nie? Ek weet bv. van ‘n hele RING wat hul ontevredenheid te kenne gee n ‘n dokument: http://hierstaanek.files.wordpress.com/2011/10/louistrichardring.doc Ook het general van der Merwe ‘n 15-bladsy document opgestel wat hier te lees is: http://www.kerkweb.org/sites/default/files/memo-genlvdmerwe_0.pdf Ds Theo Ds. Danzfuss het in 2005 vir die tydskrif, Waarheid en Dwaling, 3 artikels oor die Belhar belydenis geskryf, onder die titel: Evaluering van die Belharbelydenis. Hierdie artikels kan van die Waarheid en Dwaling webblad afgelaai word, in die volgende drie uitgawes: Jaargang 2005 – Mei, Junie, Julie, hier: http://www.vgl.co.za/vglWDindex.php En waarom word die boek “Belhar geweeg” wat deur 18 gerekende persone geskryf is, nie ook hier bekend gestel nie? Wie meer wil weet, kan hier gaan kyk: http://www.belhargeweeg.co.za/

Tuesday, March 19, 2013

Prof John Lennox visiting South Africa

South Africa is hungry for a fresh Christian alternative to the American and European new-Atheism ... 1700 young black and white students in Potchefstroom listening to prof John Lennox from Oxford .... 300 additional students outside ...

Sunday, March 17, 2013

Prof John Lennox : Theism versus atheism: Oxford don puts the case for God

At the University of Cape Town. You MUST read this and make sure that you watch the VIDEO! http://www.uct.ac.za/dailynews/?id=8405

Saturday, March 9, 2013

So van die WOORDFEES se HEMEL en HEL gepraat - -

Lees nog ‘n mening hier: http://hierstaanek.com/2013/03/10/die-hel-breek-los-by-kerkbode-storm-om-pieter-fourie-en-danie-mouton/

Die “Jean Oosthuizen versus Kerkbode “-debakel

Nog is dit het einde niet: Jean Oosthuizen sê sy sê in die debakel http://hierstaanek.com/2013/03/10/wat-glo-jean-oosthuizen/

Very little activity on the sun's surface - bad news?

Nasa reports: http://www.dailymail.co.uk/sciencetech/article-2290289/NASA-warns-unexpected-happening-Sun-year-supposed-peak-sunspot-cycle.html

Monday, March 4, 2013

2000-year old shoes found in a temple in Egypt

“Seven shoes were deposited in a jar in an Egyptian temple in Luxor, three pairs and a single one. Two pairs were originally worn by children and were only about 7 inches (18 centimeters) long. Using palm fiber string, the child shoes were tied together within the single shoe (it was larger and meant for an adult) and put in the jar. Another pair of shoes, more than 9 inches (24 cm) long that had been worn by a limping adult, was also inserted in the jar.” Read more here: http://www.huffingtonpost.com/2013/02/27/ancient-shoes-egypt-temple-health-problems_n_2772976.html More pictures here: http://www.livescience.com/27416-ancient-shoes-of-egypt.html

Saturday, March 2, 2013

BLY STIL OF ...

Dr Abel Pienaar tokkel lustig voort op dieselfde ou Woordfees-intergeloof-snaar....

En hy noem ook Jean Oosthuizen se skorsing so terloops.... In BY van BEELD vandag, hier: http://www.beeld.com/By/Nuus/Uitdaging-tot-n-oop-gesprek-20130301