Psalm 100: 1-2 : Juig tot eer van die Here, almal op aarde! Dien die Here met blydskap! Kom voor Hom met gejubel!

Tuesday, October 8, 2013

KERKSKEURING – kan dit moontlik gebeur?

"Dr Plaatjies van Huffel beweer kerke (plaaslike gemeentes) wat nie die selfde belydenisskrifte onderskryf nie kan nie in die selfde kerkverband wees nie. Dit beteken die AS 2013 het besluit die NG Kerk moet skeur??? Ek bedoel, ons gemeente aanvaar Belhar, maar die ouens onder die treinspoor nie?"
'n Twee-koppige monster word geskep: Een VIR Belhar en een TEEN???!! Lees verder hier: http://hierstaanek.com/2013/10/08/die-algemene-sinode-besluit-om-die-ng-kerk-te-skeur/

No comments:

Post a Comment