Psalm 100: 1-2 : Juig tot eer van die Here, almal op aarde! Dien die Here met blydskap! Kom voor Hom met gejubel!

Sunday, November 22, 2015

#SGV2015 Handjievol kerkleiers in #NGKerk weet beter as dermiljoene

Al die Christelike denominasies wat NIE sal saamstem met AS2015 se SGV-besluit nie, is in totaal waarskynlik baie naby aan 2 biljoen. So dit val vreemd op dat 'n handjievol kerkleiers van die NGK hier in die kleine SA, in die "lig" van hulle "nuwe hermeneutiese sleutels" beter weet as al hierdie dermiljoene PLUS al die kerkvaders deur die eeue.

2 comments:

  1. Nie dat die meerderheid noodwendig altyd reg is nie. Maar hierdie groepie "skrifgeleerdes" van die NGKerk wat die AS 2015 besluite deurgedruk het is uiters arrogant en misleidend.

    ReplyDelete
  2. Dankie vir jou kommentaar Jan. Ja, die meerderheid is nie altyd reg nie, maar die NGK is deel van 'n wêreldwye gereformeerde familie. Die vraag is: wat gaan die reaksie van die res van die "familie" wees, of tel hulle menings nie vir die huidige NG-leierskap nie?

    ReplyDelete