Psalm 100: 1-2 : Juig tot eer van die Here, almal op aarde! Dien die Here met blydskap! Kom voor Hom met gejubel!

Monday, October 10, 2011

Nelus Niemand gekies tot moderator van die NG Kerk


Interessante hooftooisel. . .

2 comments:

  1. Wonner wat 'emerge' daar vanuit die Prof se kop? :)))

    ReplyDelete
  2. Postmoderne drome??? Vir ons = nagmerrie!! Henrietta

    ReplyDelete