Psalm 100: 1-2 : Juig tot eer van die Here, almal op aarde! Dien die Here met blydskap! Kom voor Hom met gejubel!

Monday, April 5, 2010

Groei jy, of gly jy?

Die opstanding het nut. Só word verklaar by die antwoord van vr 45, Sondag 17, in die NGB. (Lees verder)

1 comment:

  1. Een van die drie "nuttighede" wat genoem word, is dat ons "deur sy krag tot 'n nuwe lewe opgewek word". Miskien sal dit goed wees as ons op hierdie gesinsdag stilstaan en vir onsself afvra: groei ek of gly ek in my geestelike lewe?

    ReplyDelete