Psalm 100: 1-2 : Juig tot eer van die Here, almal op aarde! Dien die Here met blydskap! Kom voor Hom met gejubel!

Sunday, April 4, 2010

Die Heer het waarlik opgestaan!

Triomf, triomf Immanuel! Triomf, die Heer het opgestaan! Die laaste vyand is verslaan, Geen mag hou Hom gebonde. Wie in Hom sterf, sal met Hom leef . (enkele reëls uit ou Gesang 149)

No comments:

Post a Comment