Friday, November 20, 2015
#NGKerk leiers trek by AS2015 'n streep deur Sola Scriptura!
http://hierstaanek.com/2015/11/21/foutloosheid-en-onfeilbaarheid-van-die-bybel-as2015-se-godsonterende-fout/
'n HELE SINODE is TEEN #NGKerk se #SGV besluit!
http://www.netwerk24.com/Nuus/Algemeen/wes-transvaalse-sinode-se-nee-vir-besluit-oor-gay-regte-in-ng-kerk-20151119
Misgund verwerp #NGKerk se #SGV2015 beskuit
http://hierstaanek.com/2015/11/20/ng-kerk-misgund-erwerp-met-afsku-en-minagting-die-dwaaling-van-as-besluite-oor-saamwoon-die-duiwel-eengeslagverhoudings-en-die-belharbelydenis/
Saturday, November 14, 2015
OPE BRIEF AAN DIE #NGKerk aangaande #SGV2015
http://www.glodiebybel.co.za/index.php/geloofskwessies-m/55-ng-kerk-kat/1102-ope-brief-aan-die-ng-kerk-peet-botha.html
#NGKerk #SGV2015 UITVERKOOP aan "nuwe hermeneutiese sleutels"!
http://www.glodiebybel.co.za/index.php/geloofskwessies-m/56-homoseksualiteit-kat/1101-baie-kort-oorsig-van-sgv-konferensie-te-stellenbosch-2015-11-12.html
Thursday, November 12, 2015
#NGKerk #SGV2015 Kritiese kommentaar op die AS se taakspan oor SGV deur Dr Dawie Botes
http://www.glodiebybel.co.za/index.php/geloofskwessies-m/56-homoseksualiteit-kat/1100-kritiese-kommentaar-op-die-as-se-taakspan-oor-sgv.html
Tuesday, November 10, 2015
#NGKerk Marquad soek verduideliking van AS!
http://www.glodiebybel.co.za/index.php/geloofskwessies-m/56-homoseksualiteit-kat/1098-ng-gemeente-marquard-se-standpunt-oor-sgv.html
NG Marquad se versoek aan die AS:
Dat die AS asb. aan die kerkraad die volgende inligting sal gee:
Die verslag wat as motivering vir die besluit oor selfde geslag verbintenisse handel, waarin die kerkraad die volgende motivering kan vind:
*Die Bybelse gronde vir die besluit.
*Die algemene openbaring waarvan AS gebruik gemaak het.
*Die leiding wat die AS uit die Belydenisskrifte gekry het.
Subscribe to:
Posts (Atom)






