Psalm 100: 1-2 : Juig tot eer van die Here, almal op aarde! Dien die Here met blydskap! Kom voor Hom met gejubel!

Saturday, May 26, 2012

Die Christen en politiek

In die “ou”Suid-Afrika was daar spottend na die NG kerk verwys as die “regering in gebed”.

Intussen het dinge baie verander in ons land. Het geloofsgroepe nog hoegenaamd ’n sê in die politiek van die land? Hoe kan die kerk in die algemeen en lidmate in besonder ’n rol speel in die politiek? Of moet hulle glad nie betrokke raak nie?

No comments:

Post a Comment