Psalm 100: 1-2 : Juig tot eer van die Here, almal op aarde! Dien die Here met blydskap! Kom voor Hom met gejubel!

Monday, June 4, 2012

Vervlakking in die teologie?

Dit woel maar by die “Drie Susters kerke” , lyk dit my….
Dit is interessant dat daar oral in kerke besorgde stemme opgaan oor liberale tendense. Veral in die Hervormde kerk is die naweek ernstige stappe geneem, lees in die Volksblad hier:
http://www.volksblad.com/Suid-Afrika/Nuus/Spanning-binne-kerk-bereik-breekpunt-20120603

’n Status confessionis is verklaar, waarvan een van die punte juis gaan oor die verlakking van die teologie.
Lees ook die hele belydenis hier:
http://www.steedshervormers.co.za/images/dokumente/staat%20van%20belydenislank.pdf

Ook by die Gereformeerdes:
http://proregno.com/2012/05/31/gesprek-oor-die-gereformeerde-hermeneutiek-in-die-gksa/#comment-1012

No comments:

Post a Comment