Psalm 100: 1-2 : Juig tot eer van die Here, almal op aarde! Dien die Here met blydskap! Kom voor Hom met gejubel!

Wednesday, June 1, 2011

Hemelvaart!

Volgens Lukas 24:51 het Jesus AL SEËNENDE in die hemel opgevaar. Die gelowige leef nou onder die seënende arms van Christus. Christus het in die hemel opgevaar om sy kinders en die kerk te seën met al die seëninge van verlossing wat Hy verwerf het aan die kruis en deur sy opstanding. Oor die gelowige en oor die kerk van Christus is die uitgestrekte arms van Christus in seën.En niks kan standhou teen Sy saak of teen hulle werk om hulle te vernietig nie.
http://www.reformedwitnesshour.org/1998/1998may17.html

No comments:

Post a Comment