Psalm 100: 1-2 : Juig tot eer van die Here, almal op aarde! Dien die Here met blydskap! Kom voor Hom met gejubel!

Wednesday, April 6, 2011

ELKEEN NA SY AARD

“God het die wilde diere op die aarde gemaak, ELKEEN NA SY AARD; ook die mak diere, ELKEEN NA SY AARD; en ook al die diere wat kruip, ELKEEN NA SY AARD...” (Gen 1:25). Eeue voordat mense eers begin dink het aan iets soos evolusie, het God in Sy Woord by die skepping van plante en diere die woorde “elkeen na sy aard” laat skryf: (Gen 1:11, 12, 21,24, 25 )

No comments:

Post a Comment