Psalm 100: 1-2 : Juig tot eer van die Here, almal op aarde! Dien die Here met blydskap! Kom voor Hom met gejubel!

Thursday, April 7, 2011

Die Bybel is 'n Goddelike gawe...

Pragtige stuk oor die Bybel: “Die Bybel is .... ’n goddelike gawe.. (God se) asem, sy stem, sy heerlikheid, sy voetstappe deur die eeue... die Woord het vlees geword. Sy plek is nie op die boekrak nie.... dra Hom in jou denke, in jou getuienisse, op jou lippe, in jou offerande, want ... dit is God self.” In vandag se Beeld, hier: http://www.beeld.com/MyBeeld/Briewe/Die-wat-erns-maak-met-Bybel-sal-dit-nie-krities-kan-bekyk-nie-20110406

No comments:

Post a Comment