Psalm 100: 1-2 : Juig tot eer van die Here, almal op aarde! Dien die Here met blydskap! Kom voor Hom met gejubel!

Saturday, April 23, 2011

Die graf is leeg - HY het opgestaan!


Die Heer, die Heer het opgestaan!
Die Heer het waarlik opgestaan!
Vir sondaars het die Heer gesterf -
Die lewe deur sy dood verwerf!
Hy het oorwin die dood en hel – laat ons dit wêreldwyd vertel!
(Ou Gesangboek nr 146).

No comments:

Post a Comment