Psalm 100: 1-2 : Juig tot eer van die Here, almal op aarde! Dien die Here met blydskap! Kom voor Hom met gejubel!

Friday, December 10, 2010

BOEK “KWAADWILLIG” – sê WIE???

Jackson sê “Boek “kwaadwillig” wat NG kerk kap oor Bybel” (lees hier:
http://m.news24.com/beeld/Suid-Afrika/Nuus/Boek-kwaadwillig-wat-NGK-kap-oor-Bybel-20101210 )
DIE BOEK IS BESKIKBAAR BY AUGUSTINE BOOKROOM, PRETORIA (645 Rudolf Street, Constantia Park, Pretoria) http://www.augustine.co.za/home.php

1 comment:

  1. ‘n Mens wonder of Dr. Johan Ernst vir wie Jackson uitvoerig geleentheid gee om sy mening te lug, ooit die “regte” boek gelees het? Een van die belangrikste hoofstukke in die boek, myns insiens, gaan juis soos Daniel ook aantoon, oor die ongelyke speelveld: dat joernaliste, redakteurs en moderators van webwerwe die invalshoek bepaal en ook op ander maniere bewimpel wie gehoor en wie nie gehoor word nie.
    Baie belangrike dele ontbreek in die roof-kopie, onder andere die agtergrond, voorwoord en rasionaal agter die boek (lees verder op hierdie webblad : www.glodiebybel.co.za self ‘n klein deel daaroor) en mense buite die kerk se aanbevelings op die agterblad van die boek.

    ReplyDelete