Psalm 100: 1-2 : Juig tot eer van die Here, almal op aarde! Dien die Here met blydskap! Kom voor Hom met gejubel!

Thursday, November 18, 2010

JEHOVAH JIREH (Genesis 22: 8;14)

Mag God vandag vir jou wat hier lees, vandag Gen 22 verse 8 en 14 se Jehovah Jireh wees, "the God who provides for all (repeat: ALL) UR needs and wants" - mag jy vandag níks ontbreek nie (Ps 23 :1)

No comments:

Post a Comment