Psalm 100: 1-2 : Juig tot eer van die Here, almal op aarde! Dien die Here met blydskap! Kom voor Hom met gejubel!

Friday, August 23, 2013

BELHAR: Die ou “terugkeer na apartheid”- bangmaak storie?

“Niemandt meen as die NG Kerk Belhar sou verwerp, sal dit wyd gesien word as ’n terugkeer na apartheid.” “Baie gemeentes en lidmate wat reeds positiewe besluite oor Belhar geneem het nie, sal moeilik daarmee kon saamleef. Hy vra van lidmate ’n ruimhartigheid teenoor mense met ander sienings as hul eie.” Aldus die AS- moderator, prof Nelus Niemandt. Word hier verwys na suidelike streek-sinodes wat alreeds Belhar as belydenisskrif aanvaar het? Hierdie berig bevestig my vermoede dat die plannetjies met die AS voorlegging 'n slim set is om die suidelike streek-sinodes se "kar-voor-die perde"- foutjie te probeer regstel: http://www.beeld.com/nuus/2013-08-23-belhar-verwerp-terugkeer-na-verlede

2 comments:

  1. Hi Anonymous, thanks for your comment. Do you understand Afrikaans?

    ReplyDelete