Psalm 100: 1-2 : Juig tot eer van die Here, almal op aarde! Dien die Here met blydskap! Kom voor Hom met gejubel!

Tuesday, October 12, 2010

Saved! Gered!


Praise the Lord, o my soul.. the first mineworker is rescued... tears are streaming down my cheeks as I recall the little boy clutching his father’s legs... it must be old age that I am so moved by something happening on the other side of the earth....

Loof die Here, o my siel.... die eerste mynwerker is gered! Trane stroom oor my wange - ek sien die hele tyd die huilende seuntjie wat sy pappa se bene vasklou.. ai, moet die ouderdom wees , dat iets aan die anderkant van die aarde my so diep raak.....

No comments:

Post a Comment