Psalm 100: 1-2 : Juig tot eer van die Here, almal op aarde! Dien die Here met blydskap! Kom voor Hom met gejubel!

Tuesday, August 31, 2010

“Kreasionisme”-gogga maak bang!



Dit lyk my die sogenaamde “kreasionisme” gogga is besig om oral evolusionisme-baba’s bang te maak, van koerante, webblaaie tot blogs... Daar word selfs gepraat van “die gevare van kreasionisme!” Tot in die Europese parlement! ! (http://assembly.coe.int/main.asp?link=/documents/adoptedtext/ta07/eres1580.htm)
Drogbeelde van hul eie verbeelding...

No comments:

Post a Comment