Psalm 100: 1-2 : Juig tot eer van die Here, almal op aarde! Dien die Here met blydskap! Kom voor Hom met gejubel!

Tuesday, February 9, 2010

Kragtige lofprysing bring oorwinning

2 Kron 20:15-22: Juda was gekonfronteer deur dodelike vyande, die Moabiete en Ammoniete. Hulle het God se aangesig gesoek in gebed en met geloof in sy Woord (20:1-14). Die profeet het gesê hulle moenie bang wees nie, God sal die oorwinning gee (v.15). Die oorwinnig het op ‘n vreemde dog kragtige wyse gekom. Die Leviete het met kragtige sang God se krag geloof. Hulle het voor die leer uitgeloop en gesing. Die gevolg hierdie kragtige lofprysing was totale oorwinning!

No comments:

Post a Comment