Psalm 100: 1-2 : Juig tot eer van die Here, almal op aarde! Dien die Here met blydskap! Kom voor Hom met gejubel!

Sunday, December 1, 2013

Hoe die valse " teologie " van Gaia gebruik word

Volgens New Age denke word die aarde as "moeder" uitgebeeld, lees meer hier: http://en.wikipedia.org/wiki/New_Age_Gaian

3 comments:

  1. Lees hier:

    http://hierstaanek.com/2013/12/01/die-bisarre-teologie-van-hidrobreking-panenteisme-in-aksie/

    ReplyDelete
  2. IN hierdie blogplasing word verwys na 'n voorlegging van die NGK, die VGK en die RCA. Hier is 'n skakel na daardie verslag:

    http://www.ngkerkas.co.za/wp-content/uploads/2013/11/2013-11-07-SUBMISSION-HYDRAULIC-FRACTURING-1.pdf

    ReplyDelete
  3. Hier is die deel in die voorlegging waarmee ek 'n probleem het:

    Hier is die gedeelte uit die voorlegging waarmee ek 'n probleem het:

    *God is portrayed in the Christian faith as loving Father (AND AT TIMES ALSO AS A MOTHER) who is concerned about the well-being of all living creatures, in fact about the well-being of the whole earth.

    Om God as Moeder juis hier in verband met die aarde te bring, herinner sterk aan die New Age idee van Gaia Moeder Aarde.

    ReplyDelete