Psalm 100: 1-2 : Juig tot eer van die Here, almal op aarde! Dien die Here met blydskap! Kom voor Hom met gejubel!

Wednesday, July 17, 2013

Theistic Evolution: A Sinful Compromise

• It robs God of His due glory. • It elevates science as an equal authority with Scripture. • It adopts a faulty hermeneutic. • It assaults the uniqueness and dignity of man. • It is insulting to Jesus’ true humanity. • It can undermine the glorious gospel. • It undermines the Bible’s credibility See links for audio and free download here: http://bylogos.blogspot.com/2013/07/theistic-evolution-sinful-compromise.html

"WARE BEROU"...

J.M. Versluis het vanoggend getwiet: @Beeld_Nuus ware berou kan versagtend wees, maar daar is geen teken hiervan in die saak nie - Bam. #Kotze Ek het ook in verband met die Boston bomme so ‘n paar maande gelede gelees : “Dzhokhar Tsarnaev showed little signs of fear or remorse” Hoe meet regters “WARE BEROU” ? Wat is “WARE BEROU” in Bybelse sin?

Tuesday, July 9, 2013

“When the good are overly merciful to the bad, the good eventually become the bad."

This is often said in conjunction with “hate the sin but love the sinner”. Which of the two is the truth??

Thursday, June 13, 2013

Goodbye ( Uncle) Sam, hallo my Tjaaina... (vervolg: Derde Hoofstuk)

Daar is al twee maal op hierdie blog verwys na die huidige SA-regering se gevry na Sjina. Hier in 2011: http://onsgeloofgesprek.blogspot.com/2012/07/goodbye-uncle-sam-hallo-my-tjaaina.html En ook hier in 2012: http://onsgeloofgesprek.blogspot.com/2012/07/goodbye-uncle-sam-hallo-my-tjaaina.html In ‘n artikel in vandag se Beeld word dit steeds duideliker dat ons ANC-regering hard prober om weg te kom van die Westerse lande en kliphard na die BRIC-lande te vry – lees hier: http://www.beeld.com/opinie/2013-06-12-waarom-mag-obama-nie-praat
Ieder woelt hier om verandering, maar ons weet: “My (ons) tye is in U Hand” ( Ps 31:15)

Saturday, June 8, 2013

Is this wisdom, or a joke??

Albert Einstein once said : 'Everyone is a genius. But if you judge a fish by its ability to climb a tree, it will live its whole life believing that it is stupid'.

Friday, May 10, 2013

MOEDERSDAG-GEDAGTES: Soos ‘n hen … hoe lief God ons het

Die Bybel het pragtige metafore om God se liefde vir ons uit te druk, soos die volgende: Lukas 13:34 : “Jerusalem, Jerusalem! Jy wat die profete doodmaak en die boodskappers stenig wat na jou toe gestuur is, hoe dikwels wou Ek jou kinders bymekaarmaak SOOS 'N HEN HAAR KUIKENS ONDER HAAR VLERKE, maar julle wou nie!” Ander plekke waar God se liefde met moederliefde vergelyk word: Jesaja 49:15: “Kan 'n vrou haar eie baba vergeet, haar nie ontferm oor die kind wat sy in die wêreld gebring het nie? Selfs al sou so iets kon gebeur, Ek sal jou nie vergeet nie.” Isaiah 66:13: “Soos 'n moeder haar kind laat veilig voel, so laat Ek julle veilig voel.”

Thursday, May 9, 2013

Hemelvaart: die Seënende Jesus Christus...

" En Hy het hulle uitgelei tot by Betánië. En Hy het sy hande opgehef en hulle geseën. EN TERWYL HY HULLE SEËN, het Hy van hulle geskei en is in die hemel opgeneem.( Luk 24:50-51 ) - Waarskynlik het Jesus sy dissipels met die hoëpriesterlike seën geseën TERWYL Hy opgevaar het. Mag ons almal vandag Hemelvaartdag, die nabyheid van die Seënende Jesus op 'n besondere manier ervaar.