Psalm 100: 1-2 : Juig tot eer van die Here, almal op aarde! Dien die Here met blydskap! Kom voor Hom met gejubel!

Tuesday, December 24, 2013

Vrede, vreugde en mooiste seëninge met Kersfees .....

.... want 'n Kind is vir ons gebore, ‘n Seun is aan ons gegee; en die heerskappy is op sy skouer, en Hy word genoem: Wonderbaar, Raadsman, Sterke God, Ewige Vader, Vredevors (Jes 9:6)

1 comment:

  1. Nou laat U, Here, u dienskneg gaan in vrede volgens u woord, omdat my oë u heil gesien het, wat U berei het voor die oë van al die volke - ‘n lig tot verligting van die nasies en tot heerlikheid van u volk Israel. ( Luk 2:29)

    ReplyDelete