Saturday, March 14, 2015

DIE STURENDE GOD WAT ONS AANBID ( DEEL 2)

Partykeer is die aanwysings maar effe vaag!! Neem byvoorbeeld Abraham ( met sy eerste roeping was sy naam nog ABRAM). Gen 12:1, 4: En die HERE het aan Abram gesĂȘ: Gaan jy uit jou land en uit jou familie en uit jou vader se huis, na die land wat Ek jou sal wys.... Toe het Abram weggetrek soos die HERE hom gesĂȘ het, en Lot het saam met hom getrek. En Abram was vyf en sewentig jaar oud by sy vertrek uit Haran. "GAAN JY ... Toe HET Abram weggetrek..."

No comments:

Post a Comment