Wednesday, October 2, 2013

Gesiene kerkleier se kommentaar op "Eietydse Apostolicum"

Met gróót waardering het ek hierdie kommentaar van prof Johan Janse van Rensburg op die beoogde "Eietydse Apostolicum" gelees ( en dankie Wynand vir die plasing!): http://hierstaanek.com/2013/10/02/prof-janse-van-rensburg-oor-die-apostoliese-geloofsbelydenis-n-eietydse-uitleg-die-vernietiging-van-ons-belydenisgrondslag/

No comments:

Post a Comment