J.M. Versluis het vanoggend getwiet: @Beeld_Nuus ware berou kan versagtend wees, maar daar is geen teken hiervan in die saak nie - Bam. #Kotze
Ek het ook in verband met die Boston bomme so ‘n paar maande gelede gelees : “Dzhokhar Tsarnaev showed little signs of fear or remorse”
Hoe meet regters “WARE BEROU” ?
Wat is “WARE BEROU” in Bybelse sin?
No comments:
Post a Comment