Friday, May 10, 2013
MOEDERSDAG-GEDAGTES: Soos ‘n hen … hoe lief God ons het
Die Bybel het pragtige metafore om God se liefde vir ons uit te druk, soos die volgende:
Lukas 13:34 : “Jerusalem, Jerusalem! Jy wat die profete doodmaak en die boodskappers stenig wat na jou toe gestuur is, hoe dikwels wou Ek jou kinders bymekaarmaak SOOS 'N HEN HAAR KUIKENS ONDER HAAR VLERKE, maar julle wou nie!”
Ander plekke waar God se liefde met moederliefde vergelyk word:
Jesaja 49:15: “Kan 'n vrou haar eie baba vergeet, haar nie ontferm oor die kind wat sy in die wêreld gebring het nie? Selfs al sou so iets kon gebeur, Ek sal jou nie vergeet nie.”
Isaiah 66:13: “Soos 'n moeder haar kind laat veilig voel, so laat Ek julle veilig voel.”
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment