Tuesday, February 12, 2013

Program vir WTL optredes deur Sarel van der Merwe : Koppies

Program vir WTL optredes deur Sarel van der Merwe Wie van julle woon naby Koppies: Dagboek die volgende: NGK KOPPIES Son 24 Feb – Don 28 Feb of Vry 1 Maart 2013 Son 9h30-10h30 en 18h30-20h00 Maan – Don/Vry – 18h30-20h00 1 Sondagoggend: ●Wat het God aan ons geopenbaar oor Satan se eeue-oue en eindtydse misleidings-strategieë. ●Hoe manifesteer Satan se globale misleidings-strategieë in ons dag (Groter prentjie: Oosterse infiltrasie v Weste, New Age- en Intergeloofs-bewegings, Paganisme, ens). ●Kort persoonlike getuienis 2 Sondagaand: Historiese Kritiek, Progressive/Emerging Kerk Deel 1: Alles omvattende paradigmaverskuiwing tov Wêreldbeeld, Godsbeeld, Christologie, Demonologie, Soteriologie, ens 3 Maandagaand: Historiese Kritiek, Progressive/Emerging Kerk Deel 2: Hoe manifesteer dit op Teologiese- en Kerklike terreine in SA 4 Dinsdagaand: Kontemplatiewe Spiritualiteit en Christelike Meditasie en Mistisisme 5 Woensdagaand: Word of Faith, New Apostolic Reformation, Manifest Sons of God, Latter Rain, Valse herlewings, wonderwerke en geestesmanifesstasies 6 Donderdagaand: Hoe reageer Teoloë en Kerkleiers op waarkuwings en kritiek? Wat staan ons nou te doen? 6 Vrydagaand: ??? Indien wel??

No comments:

Post a Comment