Thursday, July 19, 2012

Lat djou liggie vedag skyn!!!

Lat jou liggie vedag so skyn lat die mense om jou vi jou sê: 'Nee man. Dim jou se lights.' Da moet jou antwoord wees: 'Dai's net my parkin lights - check my brights!'

En as hulle dan vra: 'Wa koep jy sulke lights?' Da antwoord jy: 'Dis nie te Koop nie, ek kry dit veniet by die Here.'

Hier gekry: http://www.woes.co.za/bydrae/rubriek/in-die-boom

No comments:

Post a Comment