Wednesday, August 31, 2011

Lentetyd!


Hooglied 2:11 - 12: Want kyk, die winter is verby, die reëntyd is oor, dit het verbygegaan.
Die bloeisels word gesien in die land, die sangtyd het aangebreek, en die tortelduif laat sy stem hoor in ons land.

No comments:

Post a Comment