Saturday, November 20, 2010

Gegote en gesement....moet nog net iewers opgerig word.  :)))

1 comment:

  1. Met 'n diamant voorkop asseblief:
    Kyk, Ek maak jou aangesig hard net soos hulle aangesig en jou voorhoof hard net soos hulle voorhoof. Jou voorhoof maak Ek hard soos ‘n diamant, harder as ‘n rots; jy mag nie vir hulle bevrees of vir hulle verskrik wees nie, omdat hulle ‘n wederstrewige huis is. Eseg 3:8 -9

    ReplyDelete