Psalm 100: 1-2 : Juig tot eer van die Here, almal op aarde! Dien die Here met blydskap! Kom voor Hom met gejubel!

Tuesday, October 11, 2011

Dr Kobus Gerber wens Nelus Niemandt geluk

En nog 'n interessante hooftooisel . . . Wie is die simpel fotograaf wat nie sulke goed raaksien nie???

Monday, October 10, 2011

Nelus Niemand gekies tot moderator van die NG Kerk


Interessante hooftooisel. . .

NG Kerk algemene sinodesitting

Volg die NG Kerk se AS - sitting by #NG kerk op TWITTER

Sunday, October 9, 2011

Dai Llama prenkie regs bo . . .

DANKIE Liza , met jou besondere talente het jy die "onplakbare" prentjie hier geplak gekry!

Saturday, October 8, 2011

NG lidmate se plakkaat-veldtog (VOLKSBLAD)

In gister se VOLKSBLAD:
http://www.volksblad.com/Suid-Afrika/Nuus/NG-Kerk-lidmate-beplan-plakkaat-veldtog-20111007

Beswaardes eis getrouheid aan die Bybel

Lees in RAPPORT:
http://www.rapport.co.za/Suid-Afrika/Nuus/Beswaardes-eis-getrouheid-aan-Bybel-20111008

Tuesday, October 4, 2011

Die Algemene Sinode en die duiwel

Wynand Louw trek interessante parallelle tussen die ontkenning van die bose en Panenteïsme - - ek wonder of die opstellers van die besprekingspunt dit besef?
Lees meer op hierdie twee plekke:
http://hierstaanek.com/2011/10/05/die-algemene-sinode-van-2011-en-die-duiwel/
http://hierstaanek.com/2011/09/22/31/

“Omdat engele manifestasies van god is kan hulle nie teen god rebelleer nie. In panenteïsme is daar dus ’n paar moontlikhede:
• God is beide goed en boos. (dualisme) Boosheid en sonde is ‘n manier waarop god nuwe ervarings opdoen.
• God is goed maar onmagtig om die bose te keer omdat sy almag ingeperk word deur die vrye wil van die skepping.
• Satan en sy demone bestaan nie”