Help, Henrietta!
Thoughts on life....
Monday, December 5, 2011
AANHALING UIT DIE OT in die NT
›
God se Groot Plan met die mens en sy wêreld maak net ten volle sin wanneer mens die Bybel as ‘n eenheid sien. Meer as 200 Ou Testament- ...
Sunday, December 4, 2011
“ONS WIL DIE KERK VERANDER” - Laurie Gaum
›
Daar is vandag ‘n kort uitreksel en ‘n skakel na ‘n berig oor Laurie Gaum wat die kerk wil verander ( Die Burger, 2011/12/03) op ‘n onde...
Sunday, November 20, 2011
"Wanneer God mense nuut maak" - Bennie Mostert
›
Ek is besig om te lees aan Bennie Mostert se nuutste boek " Wanneer God mense nuut maak", waarin hy 40 merkwaardige verhale vertel...
Monday, November 14, 2011
Christen of Christus-volgeling?
›
Iets interessants op TC Breytenbach se blog: Onder die opskrif ‘ Nuwe Spiritualiteit vervang Christendom’ begin hy deur die vraag te vra: Is...
Friday, November 4, 2011
Kan mens dan KIES wat mens oor die duiwel wil glo??
›
Volgens Neels Jackson se berig “NG Kerk laat ruimte vir botsende sienings oor duiwel” (Beeld, 13 Oktober) sê dr. Ben du Toit van die Wes- en...
Thursday, October 13, 2011
Die NG Kerk is TEEN vryheid van spraak!!
›
Ek het ‘n voëltjie hoor fluit dat Louis le Roux (lees van die berigte ondertoe) aangesê is om by die Algemene Sinode op te pak en te loop, e...
Wednesday, October 12, 2011
Engele as boodskappers van God!
›
Engele is boodskappers - - soos Michael vir wie Louis die Bybel gegee het Migael = Die Here se boodskap aan Louis en aan ons wat net soos h...
2 comments:
‹
›
Home
View web version