Psalm 100: 1-2 : Juig tot eer van die Here, almal op aarde! Dien die Here met blydskap! Kom voor Hom met gejubel!

Sunday, December 27, 2015

Accepting Jesus historically (even his death) is not enough to save you ....

Apparently a group of rabbis are doing just that: http://www.israeltoday.co.il/NewsItem/tabid/178/nid/28027/Default.aspx?utm_content=buffer714a0&utm_medium=social&utm_source=facebook.com&utm_campaign=latestnews

Wednesday, December 9, 2015

Leiers maak #NGKerk met #SGV2015 'n "spyskaart-kerk" ...

http://hierstaanek.com/2015/12/09/jy-moet-besluit-het-jesus-vir-sy-eie-sonde-gesterf-of-vir-joune/

Tuesday, December 1, 2015

#NGKerk Skrifgefundeerde preek- ds Piet Otto van Griekwastad NGK

http://ngkerkgriekwastad.co.za/.cm4all/iproc.php/18%20Oktober%202015.mp3

Monday, November 30, 2015

#NGKerk #SGV2015 "Gaan kry DIE PROFESSORE." (1 Korintiërs 1 :20 – Die Boodskap)

"Daar is geskryf: “God sal vir almal wys hoe verkeerd selfs die slimste mense is. Wat vir hulle so slim lyk, is eintlik maar baie dom.” Gaan roep maar die mense wat sê hulle weet baie. Gaan kry die professore. En waar is die mense met die gladde tong? Het God nie gewys dat al hierdie slimmighede wat mense kwytraak eintlik maar baie dom is wanneer dit kom by dit wat regtig belangrik is nie? Mense met al hulle slimmighede het nie die vaagste benul waaroor dit gaan wanneer dit by die dinge van God kom nie." (1 Korintiërs 1 verse 19- 21 – Die Boodskap)

Sunday, November 29, 2015

#NGKerk Kuratoriums voor in die koor - teenstanders van stuiting #SGV2015

http://www.glodiebybel.co.za/index.php/geloofskwessies-m/56-homoseksualiteit-kat/1118-65-maak-beswaar-teen-bevriesing-van-gay-besluit.html

Friday, November 27, 2015

Chicago verklaring IN AFRIKAANS #NGKerk MOETLEES!

Die Chicago verklaring oor die gesag van die Skrif - blaai so 'n klein bietje af hier: http://proregno.com/2012/08/20/bybelse-foutloosheid/

Thursday, November 26, 2015

Geestelike oorlogvoering .... Efesiërs 6:11-16 - SKOENE

Die SKOENE is een deel van die wapenrusting wat 'n paar keer ( direk of indirek) genoem word: "... en as SKOENE aan julle voete die bereidheid vir die evangelie van vrede (v.15)... ...sodat julle STAANDE kan bly ... (v.11) ...STAAN dan vas... (v.14) Hier bo is 'n prentjie van hoe die skoene min of meer gelyk het. Dit was 'n tipe "spykerskoen" wat hom gehelp het om nie sy balans te verloor nie (onthou dit was meesal een-op-een swaardgevegte). As hy sy vastrapplek sou verloor, het dit nie saak gemaak hoe sterk die res van sy uitrusting was nie – die vyand het so te sê die oorwinning behaal.