Sunday, October 5, 2014

OKTOBERMAAND - C LOUIS LEIPOLDT

Viooltjies in die voorhuis, Viooltjies blou en rooi! Viooltjies orals op die veld, En orals, ai, so mooi!