Tuesday, December 24, 2013

Vrede, vreugde en mooiste seëninge met Kersfees .....

.... want 'n Kind is vir ons gebore, ‘n Seun is aan ons gegee; en die heerskappy is op sy skouer, en Hy word genoem: Wonderbaar, Raadsman, Sterke God, Ewige Vader, Vredevors (Jes 9:6)

Sunday, December 1, 2013

Hoe die valse " teologie " van Gaia gebruik word

Volgens New Age denke word die aarde as "moeder" uitgebeeld, lees meer hier: http://en.wikipedia.org/wiki/New_Age_Gaian