Saturday, March 30, 2013
ONS HOOR DIE PAASFEESKLOKKE, HUL LUI VAN VROEGDAG AF!
;
HUL JUBEL OOR DIE WÊRELD:
DIE HEER IS UIT DIE GRAF !
HY, CHRISTUS, DIE OORWINNAAR,
IS UIT DIE DONKER UIT.
DIE HEER, DIE SLEUTELDRAER,
SAL OOK MY GRAF ONTSLUIT.
Wednesday, March 20, 2013
BELHAR se belydenis - - net die een kant van die storie ?
Op Facebook is 'n spesiale profiel vir die belydenis van Belhar geskep.
Mense staan by verskillende geleenthede voor die kansel om ‘n GELOFTE af te lê ( voor God en sy gemeente), om te bly by “die leer van die kerk” . Kerkleiers wéét dat daar ‘n GROOT aantal mense is wat nie geneë is om Belhar as belydenisskrif te aanvaar nie. Wanneer daar verwag word dat mense ‘n INGELIGTE keuse moet maak oor iets so belangriks en gewigtigs, is dit nie onregverdig om net die een kant te stel nie? Waarom word daar nie net soveel geld, tyd en moeite gedoen om die ANDER kant van die saak ook te stel nie?
Ek weet bv. van ‘n hele RING wat hul ontevredenheid te kenne gee n ‘n dokument:
http://hierstaanek.files.wordpress.com/2011/10/louistrichardring.doc
Ook het general van der Merwe ‘n 15-bladsy document opgestel wat hier te lees is:
http://www.kerkweb.org/sites/default/files/memo-genlvdmerwe_0.pdf
Ds Theo Ds. Danzfuss het in 2005 vir die tydskrif, Waarheid en Dwaling, 3 artikels oor die Belhar belydenis geskryf, onder die titel: Evaluering van die Belharbelydenis.
Hierdie artikels kan van die Waarheid en Dwaling webblad afgelaai word, in die volgende drie uitgawes: Jaargang 2005 – Mei, Junie, Julie, hier: http://www.vgl.co.za/vglWDindex.php
En waarom word die boek “Belhar geweeg” wat deur 18 gerekende persone geskryf is, nie ook hier bekend gestel nie? Wie meer wil weet, kan hier gaan kyk:
http://www.belhargeweeg.co.za/
Tuesday, March 19, 2013
Prof John Lennox visiting South Africa
Sunday, March 17, 2013
Prof John Lennox : Theism versus atheism: Oxford don puts the case for God
Saturday, March 9, 2013
So van die WOORDFEES se HEMEL en HEL gepraat - -
Die “Jean Oosthuizen versus Kerkbode “-debakel
Very little activity on the sun's surface - bad news?
Nasa reports:
http://www.dailymail.co.uk/sciencetech/article-2290289/NASA-warns-unexpected-happening-Sun-year-supposed-peak-sunspot-cycle.html
Monday, March 4, 2013
2000-year old shoes found in a temple in Egypt
“Seven shoes were deposited in a jar in an Egyptian temple in Luxor, three pairs and a single one. Two pairs were originally worn by children and were only about 7 inches (18 centimeters) long. Using palm fiber string, the child shoes were tied together within the single shoe (it was larger and meant for an adult) and put in the jar. Another pair of shoes, more than 9 inches (24 cm) long that had been worn by a limping adult, was also inserted in the jar.”
Read more here:
http://www.huffingtonpost.com/2013/02/27/ancient-shoes-egypt-temple-health-problems_n_2772976.html
More pictures here:
http://www.livescience.com/27416-ancient-shoes-of-egypt.html
Saturday, March 2, 2013
Dr Abel Pienaar tokkel lustig voort op dieselfde ou Woordfees-intergeloof-snaar....
En hy noem ook Jean Oosthuizen se skorsing so terloops....
In BY van BEELD vandag, hier:
http://www.beeld.com/By/Nuus/Uitdaging-tot-n-oop-gesprek-20130301
Subscribe to:
Posts (Atom)