Tuesday, October 11, 2011

Dr Kobus Gerber wens Nelus Niemandt geluk

En nog 'n interessante hooftooisel . . . Wie is die simpel fotograaf wat nie sulke goed raaksien nie???

3 comments:

  1. ...en dan lyk die oom met die dansende vuurtonge of is dit horinkies nogals baie na ene Charles van Brittanje.

    ReplyDelete
  2. Hehehe - Liza, you're the best! "Horinkies" - is soos ek dit in my eenvoudigheid ook gesien het - Henrietta

    ReplyDelete