Psalm 100: 1-2 : Juig tot eer van die Here, almal op aarde! Dien die Here met blydskap! Kom voor Hom met gejubel!

Friday, March 9, 2012

"Amp van die gelowige"

Christene is deur die eeue besig om naasteliefde te bewys op talle plekke. Hierdie brief van 'n maatskaplike werker, vertel daarvan: http://www.beeld.com/MyBeeld/Briewe/Christelike-raad-sorg-reeds-vir-baie-lig-20120308